Tuis / HomeProdukte / ProductsVerspreiders / Suppliers Nuus / News Resepte / RecipesKontak / Contact


Resepte en idees

Hier is 'n paar spesiale resepte en idees waar Lessing Konfyte produkte gebruik word.

Spek, Avo, Camembert en Vye Burger by The Diner





Vinnige Grenadella Maaskaastert


Lillian Weber

1          pakkie              Tennisbeskuitjies

2          blikkies            Kondensmelk

2          houers             Gladde Maaskaas

2          houers             Vars room (250 ml elk)

20        ml                    Gelatien

1          klein bottel      Suurlemoensap (250 ml)

1          300 ml             Ina Lessing grenadella curd


Metode:

  1. Druk die koekies fyn en meng met bietjie gesmelte botter.
    Meng en druk plat onder in ‘n losboompan om ‘n kors te vorm.
  2. Los die gelatien op in die helfte van die suurlemoensap.
    Meng en laat afkoel.
  3. Meng die volgende bestanddele saam:
    Kondensmelk, maaskaas, suurlemoensap (wat oorgebly het).
  4. Klop room effens – nie styf nie en vou in.
  5. Voeg gelatien mengsel by, meng goed.
  6. Giet die mengsel in die pan op die koekies.
  7. Laat vir ‘n ruk (ongeveer 2 ure) in die yskas.
  8. Smeer die grenadella curd bo-op.

Bedien en GENIET!

Apricot Jam

Ingredients
1kg apricots, halved and stoned
1kg Huletts White Sugar
5 apricot stones, cracked
4 x 5ml thick root ginger, peeled and thinly sliced
15ml lemon juice

Method
1. Place apricots and sugar in a heavy bottomed pot.
2. Place over low heat, stirring until the sugar
has dissolved.
3. Add the apricot stones and ginger and bring to the boil while stirring.
Cook steadily until thick and clear.
4. Add lemon juice and stir through.
5. Spoon jam into sterilised bottles and seal.
Yields ±5 x 250g jars

Or you can just buy a ready-made Ina Lessing jar or two.


Wildsvleis Kasserol met Ina Lessing Maroelajellie
en droë vrugte

1,5kg wildsvleis met bene in stukke gesaag.
MARINADE
500ml rooi wyn
4 knoffelhuisies, gekneus
10ml gedroogde gemengde kruie
100ml olie
30ml bruinsuiker
15ml Worcestersous
50ml botter
2 uie
1 wortel, gerasper
2 selderystingels, gekap
2 tot 3 lourierblare
6 heel naeltjies
6 wonderpeperkorrels
50ml vars suurlemoensap
500ml vleisaftreksel
250ml rooiwyn
500g droëvrugte
50ml Ina Lessing maroelajellie.

Marineer vleis twee dae lank in marinade. Verwyder vleis uit marinade en behou die vloeistof. Verhit botter en braai uie, wortel en seldery in swaarboompot. Braai vleis tot bruin en plaas in kasserol. Skep uie-en-wortelmengsel bo- op. Gooi marinade oor. Voeg lourierblaar, naeltjies, wonderpeperkorrels en suurlemoensap by. Geur goed na smaak met aromat, sout en vars gemaalde peper. Plaas in oond en prut 3 uur lank by 160C. Vul vloeistof aan met rooi wyn en vleisaftreksel soos benodig. Vir ekstra geur kan 250ml room bygeroer word net voordat dit voorgesit word.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/wildvleis-resepte.html