Tuis / HomeProdukte / ProductsVerspreiders / Suppliers Nuus / News Resepte / RecipesKontak / Contact


Produkte en Verspreiding

Verskeidenheid konfyte en ingemaak is beskikbaar. Aarbei konfyt, Appelkooskonfyt, Vyekonfyt en nog baie meer. Hier is van die produkte wat beskikbaar is.

Die produkte word wyd verspreid aangetref by 'n verskeidenheid van winkels, tuisnywerhede, padstalletjies en Deli's in Suid Afrika.

Verkopers

Ina Lessing produkte is onder andere by die volgende winkels beskikbaar:
Glen Fair Tuisnywerheid
Tel: 012 361 7542
Impala Fruit & Veg, Northcliff
Tel: 011 888 4211
Jasmyn, Hartbeespoort
Tel: 012 259 1183
Joubert en Seuns, Schoemanskloof
Tel: 083 449 1957
Mac Banana, Glenmore
www.macbanana.co.za
The Wheelbarrow Farmstall, Magoebaskloof / Tzaneen
Tel: 082 739 4424
Toeka se Dae, Bela-Bela
www.toekasedae.co.za

Val’s Kitchen, Wildropark
Tel: 011 768 4307